DVD, Film & TV - DVDs - : Afrikaanse DVD s te koop
If the item is NOT posted to you, meet in a safe location when you exchange money or valuable items
Details
R 30.00[postage inc.]
Cape Town, Western Cape
Quantity: 1
Buy this product
Contact Seller
Email to Friend

Description & Spesifications
OLd Afrikaans and Africa DVD s are available at R30 each, please contact me to confirm the price and postage:
Ek het flieks soos die lys aangee en elk is natuurlik kopies van ou films , sommige uit bdie dertiger jare tot in die 80 s en is onverkrygbaar want ek weet hoeveel soek en moeite dit gekos het om bymekaar te maak. Ek het elk in DVD-kassies met n omslag teen R30 stuk sonder posgeld. Van die films is die volgende:
Bou van n nasie (swart en wit)
die Voortrekkers (1938, swart en wit)
Danie Theron (drama)
Emily Hobhouse that English Woman
Sarie Marais (swart en wit)
Die Jagters
Voor Sonop
Anglo Boere Oorlog (dokumentêr)
Arende (anglo Boere oorlog)
Ruiter in die Nag
Die Kavaliers (Boere oorlog drama)
Kruger miljoene (Boere oorlog drama)
Gideon Scheepers (drama)
Geknelde Land 1, 2 en 3
Veldslag (Anglo-Boere oorlog)
Pionne (politieke drama)
Majuba (eerste Boere oorlog drama)
Verskroeide aarde
dan het ek ook die Afrika series films uit die 60 s- 80 s soos:
Africa Addio (dokumentêr)
Far off place (storie van wilddiewe in Namibia)
Mau Mau (Kenia gedurende die terreur van 1954)
Somethong of value (kenia maumau jare)
Africa unsensored (dokumentêr)
Shocking Africa (dokumentêr)
Savage man savage beast (dokumentêr)
Kwaheri (dok)
beyond Mombasa
Breaker Morant (anglo-Boere oorlog drama)
Bwana Devil (3-D) Leeujagdrama
dark of the Sun (aksie, ,ongo in maumau tyd)
Death drums along the river (Kongo avontuur0
Escape from Angola (Swapo drama)
Mines of Kilimanjaro (avonttur Oos Afrika)
In the Shadow of kilimanjaro (Wanneer bobbejaantroppe mense aanval)
Game for Vultures (Rhodesia grensoorlog drama)
Hatari (avontuur in Serreengetti met John Wayne)
Killers of Kilimanjaro (avontuur)
naked prey (ware storie Afrika avontuur)
prey (ware store Afrika drama)
Roar (leeus, avontuur)
Savage harvest (ware storie mensvreterleeus)
safari (maumau aanvalle en jag)
Sands of the Kalahari (wanneer bobbejane toeslaan op mense van n vliegramp)
Shout at the Devil (aksie: Kenia 1918 tydens the 1e Wereld ooorlog)
Simba (maumau terreur drama)
Tanganjika (Afika storie)
Terrorist (Swapo plaasmoorde ware storie)
The last safari (Afrika avontuur)
Trader Horne (aksie in Kenia in 1e Wêreld Oorlogjare)
Watusi (skattejag in Afrika)
Whispering Death (rou terreur in ou Rhodesia)
Wild Geese (Afirika aksie avontuur)
Zulu Dawn (die oorlog tussen Britte en Zulus 1879)
Ook Tarzan films met Gordon Scott (Tarzan and the lost Safari, Tarzan the Magnificent, Tarzans fight for Life, Tarzan and the Trappers, Tarzans Hidden Jungle, Tarzans greatest adventure) en met Mike Henry as Tarzan (Tarzan and the valley of gold, Tarzan and the great river Tarzan and the jungle boy) Nog vele ander avontuurflieks uit die 60,s tot 90,s waaroor mense kan navra
groete en weereens baie dankie vir jou aanbod- ek waardeer dit. wat is jou webtuiste adres daar
groetnis uit die Kaap
gustav
"im" style="color: #500050;">